А Б В Г Д Е Ж З И К Л М Н О П Р С Т У Ф Х Ц Ч Ш Щ Э Ю Я
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z 0-9

Разные песни — Aanstap Rooies

Укулеле Гитара
Тональность -1 +1



Скорость
Цвет
//270deg //300deg //360deg // 45 deg //90 deg //150deg //180 deg //225deg //315 deg

Скорость
A       E           A
Aanstap Rooies, die pad is lank en swaar 
      E    A
Die mense wag al daar en die koffie is al klaar 
О! Laat julle kwassies swaai, swaai 
Laat julle kwassies swaai 
  E   A
Wieg julle koppe fraai, en laat die wiele draai 
 
Uitspan kêrels, die dag se skof was ver 
Die son trek lankal water daar blink die awendster 
О, steek maar die vure aan, aan 
Steek maar die vure aan 
En in die helder maan sal ons vannag hier staan. 
 
Орsтааn, inspan, die laaste trek lê voor, 
Nog lank voor dagbreek trek ons die eerste bultjie oor 
О, hoor net die sweep se slag, slag 
Hoor net die sweep se slag 
tuis kom ons nog vannag waar ons geliefdes wag.
 Скачать
Какой бой для этой песни?
Шестерка
56.93%
Восьмерка
13.72%
Четверка
6.91%
Бой Цоя
5.15%
Регги
2.51%
Перебором
6.75%
Свой бой
7.96%

Проголосовало: 11223

Комментарии

Добавить комментарий

Ваш адрес email не будет опубликован. Обязательные поля помечены *